Services

Heidelberg Steel manufacture and construct all types of steel structures throughout South Africa as well as our neighboring countries.

We specialise in a new manufacturing and constructing concept known as the dome structure. It is lighter, more cost effective and esthetically pleasing.

Heidelberg Steel also supply steel products for DIY projects.

Click here to view some of our projects.



Dienste

Heidelberg Staal vervaardig en rig alle tipe staalstrukture regoor Suid Afrika sowel as in ons buurstate op.

Ons spesialiseer in die vervaardiging en oprigting van 'n nuwe konsep genoem die Koepel Struktuur. Die struktuur is ligter, meer koste effektief en dit is opmerklik anders.

Heidelberg Staal verskaf ook staalprodukte vir selfdoen projekte.

Klik hier om van ons projekte te sien.


Designed by Coffeebean Web Designs © 2013