Introduction

Frans le Roux, owner of Heidelberg Steel, was involved in the erection of steel structures since 1973. In 2000 he started Heidelberg Steel, situated in Heidelberg Gauteng.

Heidelberg Steel erects steel structures throughout South Africa and it's neigbouring countries eg. Namibia, Angola and Mozambique.

We are proud to state that we can now erect a dome/pitched roof structure with a 60m span without any support in the middle.

Heidelberg Steel also supply steel products for DIY projects.

Click here to view some of our projects.



Inleiding

Reeds sedert 1973 is Frans le Roux, eienaar van Heidelberg Staal betrokke by die oprigting van staalstrukture. In 2000 begin hy Heidelberg Staal, geleŽ in Heidelberg Gauteng.

Heidelberg Staal rig staalstrukture regoor Suid-Afrika sowel as in buurlande soos NamibiŽ, Angola en Mosambiek op.

Ons is trots om te bevestig dat ons nou Ďn koepel/staandak staalstruktuur met 'n 60m span kan oprig sonder Ďn been in die middel!

Heidelberg Staal verskaf ook staalprodukte vir selfdoen projekte.

Klik hier om van ons projekte te sien.


Designed by Coffeebean Web Designs © 2013